PATRICK MYNHARDT

 

BOY FROM BETHULIE

     
 

Hermanus Times
KALFIEFEES


6 tot 9 Augustus 2004

 
Die vierde volwaardige Afrikaanse teaterfees aan die kus van Walkerbaai word van 6 tot 9 Augustus 2004, op Onrusrivier en Hermanus gehou.

PROGRAM

  VRYDAG, 6 Augustus      
  Burgersentrum Inwyding      
20.00: Die nuwe Overstrand Burgersentrum word die naweek van die Hermanus Times - Kalfiefees luisterryk ingewy met onder meer 'n produksie wat spesiaal in oorleg met die Kalfiefees deur die Overstrand Munisipaliteit aangebied en geborg is.

Die Produksie bestaan uit twee dele, naamlik Stories van die Overberg en Tussen Hemel en Aarde.

  R50  
 
  De Wet-saal      
16.00: Balle deur Saartjie Botha met oa Nina Swart en Neels van Jaarsveld   R50  
18.00: Nipple Caps & G-Strings deur Deon Opperman met Gigi van Schalkwyk   R50  
20.00: Op die Vrou af met Pedro Kruger en Sarah Theron (Amptelike Opening met ete daarna).Gegrond op Andre le Roux se rubriek in die tydskrif Sarie   R75  
  SATERDAG, 7 Augustus      
  Burgersentrum      
18.00: Boy from Bethulie met Patrick Mynhardt   R50  
20.00: Stories van die Overberg en Tussen Hemel en Aarde   R50  
  De Wet-saal      
10.00: Want kyk die Bruidegom Kom met Susanne Beyers   R50  
12.00: K, met Trix Pienaar en Margrit Meyer-Rodenbeck   R50  
14.00: Op die Vrou af   R50  
16.00: Balle   R50  
18.00: Nipple Caps & G-Strings   R50  
20.00: 'n Aand saam met Amanda Strydom   R50  
21.00: Kalfiedans!!   R150  
  SONDAG, 8 Augustus      
  De Wet-saal      
09.00: Feesdiens in die NG Kerk-Sentrum      
11.00: Pas de Deux deur Hugo Claus met Nicole Holm en Johann Nel   R50  
14.00: Sussie is Suur met Marion Holm   R50  
15.00: Kaapse Filharmoniese Orkes   R50  
16.00: Boef! met Andre-Jacques van der Merwe [GEKANSELLEER]   R50  
18.00: K   R50  
20.00: Die Hangkas Haas, Regie: Marion Holm Musiekregie: Pedro Kruger   R40  
22.00: Boef! [GEKANSELLEER]   R50  
  What the Dickens      
20.00: Werner Swart, Kaartjies by die deur   R40  
  MAANDAG, 9 Augustus (Vrouedag)      
  NGK-Gemeentesentrum      
10.00: Spesiale VROUEDAG BYEENKOMS in samewerking met die Sarie      

 

 

 

 
BESPREKINGS
Kaartjies Kantoor
Tel: 028-3161687
 

PRODUKSIES

Boy from Bethulie met Patrick Mynhardt

 

Die Hangkas Haas, Regie: Marion Holm Musiekregie: Pedro Kruger

 
 

Hermanus Times KALFIEFEES
6 tot 9 Augustus 2004