Baie welkom!

Ons is ‘n oorwegend afrikaanssprekende gemeente en stap graag saam op jou geloofsreis.

Ons visie: Es.47:9 – “…waar die stroom kom, sal alles lewe…”

VIND HIER MEER OOR ONS UIT…

In-persoon dienste: Sondae oggende 09:00.

Kinderkerk: 09:00 (vakansietye –  soos gereël)

Livestream op Facebook en YouTube

Ons Diens
begin oor...
0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

As nuwe intrekkers is ons met die grootste liefde omarm en in die gemeente bedrywighede ingetrek

Jakes & Santie

Ek het welkom gevoel en dis asof die Here vir my sê: ‘Dis jou huis van aanbidding’

Henk

Dit het vir my gevoel asof ek uiteindelik tuisgekom het!

Christopher

Waar die stroom kom, sal alles lewe.
Es.47:9